Leslie Howard

Leslie Howard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leslie Howard Steiner
Geboorte (1893-04-03)3 April 1893
Sterfte 1 Junie 1943 (op 50)
Nasionaliteit Engels
Kinders Ronald Howard (British actor)
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1913–1942
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leslie Howard (3 April 1893 – 1 Junie 1943) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pygmalion (1938), Gone with the Wind (1939), 'Pimpernel' Smith (1941), en Spitfire (1942).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy